Gaza-dodetal styg tot meer as 28 000

Lees ook :

Gaza-dodetal styg tot meer as 28 000
Gaza-dodetal styg tot meer as 28 000 fotokrediet: Canva

Lees ook: SA vra IGH om Israel te keer om Rafah verder in te val

GAZA. – Die gesondheidsministerie in Gaza het gesê minstens 28 576 mense in Palestina is nou in die voortslepende oorlog tussen Hamas en Israel dood, terwyl 68 291 gewond is.

Sowat 103 mense het in die laaste 24 uur omgekom. Talle is steeds vermis en onder puin begrawe.

Hamas het Israel op 7 Oktober ingeval en minstens 1 200 mense doodgemaak.

Bronne: ABNA24, India Times, Middle East Eye

Lees ook: SA vra IGH om Israel te keer om Rafah verder in te val

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief