Militante dood 15 in aanval in oostelike Kongo

Lees ook :

15 dood in militante aanval in oostelike Kongo
15 dood in militante aanval in oostelike Kongo fotokrediet: Canva

Lees ook: Twee lede van Suid-Afrikaanse weermag dood in Kongo

KONGO. – Plaaslike nuusbronne het gister berig 15 mense het in ’n militante aanval in oostelike Kongo omgekom.

Die bronne het berig die CODECO (Cooperative for the Development of the Congo), wat aanspraak daarop maak dat hulle die belange van die Lendu-groep beskerm, het die Hema-groep aangeval.

CODECO-vegters het glo 15 mense Saterdag ingewag op ’n pad naby die groep se dorpie. Hulle het glo die slagoffers vasgemaak en uitgetrek voor hulle hulle vermoor het.

Bronne: IOL, The Defence Post, New Age

Lees ook: Twee lede van Suid-Afrikaanse weermag dood in Kongo

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief