Wêreld se grootste slangspesie in Amasone gevind

Lees ook :

Wêreld se grootste slangspesie gevind in Amasone
Wêreld se grootste slangspesie gevind in Amasone fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Vier beseer in messteekaanval by skool

AMASONE. – Die grootste slangspesie in die wêreld is in die Amasone ontdek. Wetenskaplikes het bevind die groen anakonda behoort in twee spesies onderverdeel te word.

Die nuwe groen anakonda-spesie wat gevind is, is 7.5 meter lank en weeg tot 500 kg. Dit is die grootste en swaarste slang wat nog gevind is.

Die wetenskaplikes werk saam met die plaaslike bevolking om die nuwe slangspesie te ondersoek.

Bronne: The Independent, BBC, Mail Online

Lees ook: Vier beseer in messteekaanval by skool

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief