Brekende Nuus
Afrikaans

Vier beseer in messteekaanval by skool

Twee van die leerlinge is in ’n ernstige toestand in die hospitaal.

Vier beseer in messteekaanval by skool

fotokrediet: Canva
Vier beseer in messteekaanval by skool fotokrediet: Canva

Lees ook: Vyf mense oorlede na skip brug tref in China

DUITSLAND. – Vier leerlinge is gister gewond in ’n messteekaanval by ’n skool in Duitsland.

’n Klasmaat (17) het glo die ander leerlinge met ’n mes aangeval. Hy is self beseer en is in hegtenis geneem.

Twee van die leerlinge is in ’n ernstige toestand in die hospitaal. Die rede vir die aanval is onbekend.

Bronne: Euronews, BBC, The Canadian Press

Lees ook: Vyf mense oorlede na skip brug tref in China