Sanger Eric Carmen (74) oorlede

Lees ook :

Sanger Eric Carmen (74) oorlede
Sanger Eric Carmen (74) oorlede fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Sanger Lira tree weer twee jaar na beroerte op

Die Raspberries se hoofsanger, Eric Carmen, is in die ouderdom van 74 oorlede.

Sy vrou Amy het Maandag die nuus op sy webtuiste gedeel. Carmen was bekend vir sy liedjies Hungry Eyes en All by Myself.

Amy het gevra vir privaatheid terwyl sy en hulle geliefdes rou.

Die oorsaak van Carmen se dood is tans onbekend. Amy het gesê hy is in sy slaap oorlede.

Bronne: Mail Online, New York Times, CNN

Lees ook: Sanger Lira tree weer twee jaar na beroerte op

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief