VSA gaan miljoene aan SA skenk vir geveg teen TB

Lees ook :

VSA gaan miljoene aan SA skenk om te veg teen TB
VSA gaan miljoene aan SA skenk om te veg teen TB fotokrediet: Canva

Lees ook: Prins Harry en Meghan het deur nuus uitgevind van prinses Kate se kankerdiagnose

Die VSA het gesê hulle sal vir die volgende vyf jaar $94 m. aan Suid-Afrika skenk om teen tuberkulose te veg.

Suid-Afrika is een van die lande met die hoogste TB-syfers. KwaZulu-Natal, die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Gauteng het die meeste gevalle. Soweto, Hillbrow, Tembisa, Thokoza, Umlazi, Khayelitsha en Buffalo City is brandpunte met van die hoogste voorkoms van TB.

Die TB-syfer het van 644 000 gediagnoseerde gevalle in 2007 na 280 000 in 2022 gedaal. Suid-Afrika het ’n strategiese TB-plan ingestel om die syfer na nog te verminder teen 2028.

Bronne: eNCA, SA News, SA People

Lees ook: Prins Harry en Meghan het deur nuus uitgevind van prinses Kate se kankerdiagnose

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief