Lees ook: Brug in Amerika val inmekaar na skip dit tref
Eskom het aangekondig beurtkrag sal opgeskort wees vanaf 16:00 vandag tot 16:00 môre.
Hulle het gesê enige veranderinge of verdere inligting sal môre beskikbaar wees. Die opskorting is moontlik gemaak na ses kragopwekkingseenhede weer aan die werk is.
Bronne: Eskom





