WES-KAAP. – Dit was nie net jy nie. Die landelike gebied van Milnerton het wel Woensdagmiddag omstreeks 17:30 ‘n aardskudding wat 1.4 gemeet het, ervaar.
Die Raad vir Geowetenskap (CGS) het die aardskudding in Dieprivier as episentrum bevestig.
Het jy die aardbewing gevoel?






