Lees ook: Kimberley-inwoners: onthou van wateronderbreking
KIMBERLEY. – Die Sol Plaatje-munisipaliteit herinner inwoners daaraan dat die water vandag vanaf 18:00 af sal wees in Kimberley.
Inwoners word aangeraai om water te koop en te stoor voor die beplande wateronderbreking.
Die water sal af wees van vandag af tot die 8ste April.
Dit is sodat herstelwerk aan vier groot lekke kan plaasvind om sodoende nagtelike wateronderbrekings te kan opskort.
Bronne: Sol Plaatje Munisipaliteit, Nocci Facebook





