Lees ook: DA sê Kimberley se geestesgesondheidshospitaal ‘n risiko vir personeel en pasiënte
KIMBERLEY. – Inwoners van Kimberley word weereens herinner die water gaan van 4 April tot 8 April afgesit word.
Die munisipaliteit raai inwoners aan om solank water te begin opgaar vir die vyf dae van herstelwerk.
Vier groot lekke sal herstel word met die doel om nagtelike wateronderbrekings permanent op te skort.
Bronne: Sol Plaatje-munisipaliteit
Lees ook: DA sê Kimberley se geestesgesondheidshospitaal ‘n risiko vir personeel en pasiënte