Willem Botha word 37

Lees ook :

Willem Botha word 37. Foto's: Facebook

Die sanger, televisie-aanbieder en fotograaf Willem Botha, vier vandag sy 37ste verjaardag.

Volgens sy sosialemedia-plasing is dit al dag wat hy nie kon laat slaap nie. Hy was te opgewonde om sy geskenke oop te maak. “En ek voel nog steeds ek moet elkeen aanpas of uittoets,” vertel hy van sy geskenke.

“My lagplooie raak meer en dieper, maar dis mos van lekkerkry.”

Sy wens vir die jaar is om meer van God se liefde uit te straal na die wêreld “wat dit so nodig het”.

Botha is tans met vakansie in Mauritius.

Bron: Willem Botha Facebook

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief