Só lyk die Protea-netbalspan vir 2024

Lees ook :

Só lyk die Protea-netbalspan vir 2024. Foto: Netball SA

Die Protea-netbalspan wat vir 2024 op die baan gaan draf, is Maandag aangekondig. Dit is die eerste span wat onder leiding van hoofafrigter Jenny van Dyk en hulpafrigter, Zanele Mdodana, gaan speel.

Van Dyk sê sy verstaan die belangrikheid van die keuringsproses en dat die spelers weet hulle moet uitblink.

Mdodana sê dit is tans ’n opwindende tyd vir netbal in die land en dat sy en Van Dyk die spelers goed verstaan en weet hoe om die beste uit hulle te kry.

Foto: SA Netball

Bron: Netball SA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief