Wil jy na hoender ruik?

Lees ook :

KFC begin eie parfuumreeks. Foto: KFC

Kentucky Fried Chicken in die Verenigde State het onlangs ’n nuwe parfuumreeks bekend gestel wat die reuk van hulle hoender namaak.

Die eerste stel van die parfuum is reeds uitverkoop. No. 11Eau de BBQ is deel van ’n beperkte reeks.

Volgens KFC sal die parfuum jou honger maak en na die naaste KFC laat haas.

’n 100 ml-bottel word vir R1 150 verkoop. Die wins gaan vir die KFC-stigting wat verskeie organisasies in die VK ondersteun.

Bronne: The Business Standard, Fast Food Club

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief