Boeing kan krimineel aangekla word oor twee ongelukke

Lees ook :

Boeing kan krimineel aangekla word oor twee ongelukke
Boeing kan krimineel aangekla word oor twee ongelukke fotokrediet: Canva

Lees ook: Tien mense beseer in nog ’n Boeing-vliegtuigongeluk

VSA. – Boeing kan krimineel aangekla word oor twee vliegtuigongelukke waarin 346 mense dood is.

Die VSA se departement van justisie het gesê Boeing het die ooreenkoms oortree wat hulle daarteen beskerm het om aangekla te word vir die ongelukke in 2018 en 2019.

Boeing moes ’n “etiese en nakomingsprogram ontwerp om oortredings van die Amerikaanse bedrogwette gedurende operasies te voorkom”.

Die justisiedepartement het gesê Boeing het tot 13 Junie om te reageer en hulle sal teen 7 Julie besluit of hulle aksie teen Boeing gaan neem.

Bronne: Evening Standard, Irish Times, The Wall Street Journal

Lees ook: Tien mense beseer in nog ’n Boeing-vliegtuigongeluk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief