Voormalige rugbyspeler aangekla van bedrog

Lees ook :

Eben Olivier, ‘n voormalige rugbyspeler van die stad, het vandag borg gekry nadat hy vanaf 4 Februarie in aanhouding was.

Olivier word daarvan aangekla dat hy by ‘n gastehuis in die dorp gebly het en nooit betaal het nie. Hy is toe vir bedrog aangekla en in hegtenis geneem. Hy het vandag vir ‘n tweede keer in die Kimberley-landdroshof verskyn.

Olivier is ‘n voormalige rugbyspeler, wat onder andere vir die Griekwas en Griffons uitgedraf het.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief