Vasvat Pro Venison en Vasvat Skietspan is besig met ’n projek om fondse in te samel om te help met die droogte.
“Alle fondse word direk aan die Loxton Landbougemeenskap betaal,” sê Wouter Kirstein, mede-eienaar van Pro Venison Slaghuis.
Alle besonderhede van hoe die trekking werk, is op die onderstaande dokument: