Lees ook: Frankryk verban TikTok tydens onrus in New Caledonia
DURBAN. – Drie buitelanders is gister in hegtenis geneem na hulle glo met ’n bedreigde spesie in hulle besit betrap is.
Die polisie het inligting ontvang dat die verdagtes na bewering met misdadige aktiwiteite betrokke is en het ’n lasbrief gekry om hulle te deursoek.
Altesaam 74 perlemoene en R55 000 is glo in die verdagtes se besit gevind.
Bronne: SAPD
Lees ook: Frankryk verban TikTok tydens onrus in New Caledonia





