Leon Schuster, in sy eie woorde ‘n kat met nege lewens, is vandag 73 jaar oud.
Leon is in 1971 in Vereeniging gebore. Sy alma mater is Hoërskool Jim Fouché en hy het aan die Universtiteit van die Oranje Vrystaat studeer.
Schuster kan vele hoede opsit, onder meer dié van akteur, komediant, poetsbakker, filmmaker en sanger.
Verlede jaar het hy die treffer genaamd Die Bokmasjien vrygestel, net betyds vir die 2023-Wêreldbekerrugbytoernooi.
Nuusflits wens Schuster geluk en goeie gesondheid vir die nuwe lewensjaar toe.





