Vrou (74) wat dood verklaar is, lewe toe eintlik nog

Lees ook :

Vrou (74) wat dood verklaar is, lewe toe eintlik nog
Vrou (74) wat dood verklaar is, lewe toe eintlik nog fotokrediet: Canva

Lees ook: Dokter erken Covid-reëls was ‘opgemaak’

NEBRASKA, VSA. – ‘n Vrou (74) wat in ‘n hospitium dood verklaar is, was toe eintlik lewendig. Contance Glantz is Maandag dood verklaar by ‘n versorgingsfasiliteit en haar liggaam is na ‘n begrafnisondernemer geneem.

‘n Werker by die begrafnisonderneming het besef sy haal nog asem en het nooddienste gebel. Sy is na ‘n hospitaal geneem waar sy steeds behandeling ontvang.

‘n Ondersoek is na die insident geloods, maar dit is onwaarskynlik dat klagtes teen die hospitium gelê sal word.

Bronne: Indy 100, Metro, The Detroit News

Lees ook: Dokter erken Covid-reëls was ‘opgemaak’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief