356 polisiebeamptes neem aan Comrades deel

Lees ook :

356 polisiebeamptes neem aan Comrades deel
356 polisiebeamptes neem aan Comrades deel fotokrediet: SAPD

Lees ook: Amerikaanse biljoenêr wil tot by Titanic duik

DURBAN. – Altesaam 356 polisiebeamptes neem vandag aan die Comrades-marathon deel.

Die polisielede kom van alle provinsies, maar die SAPD in Gauteng en KwaZulu-Natal is die beste teenwoordig. 313 mans en 43 vrouens van die SAPD neem deel.

Die provinsiale kommissaris van KZN het gesê daar is nog polisiebeamptes om die veiligheid van die inwoners, deelnemers en besoekers te verseker.

Bronne: SAPD

Lees ook: Amerikaanse biljoenêr wil tot by Titanic duik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief