Lees ook: Hoethi-rebelle vernietig onderwaterkabels gebruik vir kommunikasie
ROOI SEE. – Die Hoethi-rebelle in Jemen het ‘n Griekse skip in die Rooi See met behulp van ‘n seevaarthommeltuig aangeval.
Hoethi-rebelle het verantwoordelikheid vir die aanval geneem en het gesê die skip is aangeval, want dit het die besluit om toegang na die hawens van Palestina te verbied, ignoreer.
Niemand is in die aanval beseer nie, maar die skip het water ingeneem.
Bronne: BBC, AP News, Business Standard
Lees ook: Hoethi-rebelle vernietig onderwaterkabels gebruik vir kommunikasie





