Lees ook: Meisie (18) op Mthatha vermis
DAGESTAN, RUSLAND. – Twee kerke, twee sinagoges en ‘n polisiestasie is in Dagestan, Rusland deur gewapende mans aangeval.
Altesaam 16 polisiebeamptes, ‘n priester en verskeie burgerlikes is in gister se aanvalle beseer.
Ses van die aanvallers is dood, terwyl die polisie op soek na die res is. Die identiteit van die aanvallers is nie bekend nie.
Bronne: BBC, Wire Service, Reuters
Lees ook: Meisie (18) op Mthatha vermis





