Vissermanne red 38 honde uit meer

Lees ook :

Vissermanne red 38 honde wat in water beland
Vissermanne red 38 honde wat in water beland fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Meer as 16 mense dood in aanvalle op kerke en sinagoges

MISSISSIPPI, VSA. – Twee vissermanne en hulle gids het 38 honde gered wat in die water beland het.

Bob Gist (61) en sy vriend Brad Carlisle met hulle gids, Jordan Chrestman, het gaan visvang by die Grenada-meer.

Na ‘n paar uur het hulle honde hoor blaf en besef daar is ‘n hele klomp jaghonde in die water. Die mans kon na twee probeerslae die honde weer terugkry op droë land en aan hulle eienaars besorg.

Die honde het in die water beland toe hulle ‘n takbok gejaag het en was vir sowat ‘n uur in die water voordat hulle gered is.

Bronne: The Independent, ABC News, iHeart

Lees ook: Meer as 16 mense dood in aanvalle op kerke en sinagoges

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief