Meer Chinese motorhandelsmerke word gekaap

Lees ook :

Meer Chinese motorhandelsmerke word gekaap
Meer Chinese motorhandelsmerke word gekaap fotokrediet: Canva

Lees ook: Wenner van Powerball-boerpot het Standard Bank-toep gebruik

Die Fidelity Services-groep het gewaarsku kapers teiken nou meer Chinese motorhandelsmerke in Suid-Afrika.

Wahl Bartmann, die hoof van Fidelity, het bevestig daar was meer kapings in die eerste helfte van 2024 as in 2023.

Meer Chery-, Haval-, Beijing-, Omoda – en GWM-voertuie word nou geteiken.

Nog voertuie wat veral geteiken word, is die wit Nissan Almera, ‘n wit VW Polo, ‘n wit Toyota Hi-Ace, ‘n wit Nissan NP200 en grys, blou of wit Toyota Corolla.

Bronne: TopAuto, BusinessTech, Briefly, X

Lees ook: Wenner van Powerball-boerpot het Standard Bank-toep gebruik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief