Thailand laat nou 39 lande sonder visums toe

Lees ook :

Thailand laat nou 39 lande toe om hulle te besoek sonder visums
Thailand laat nou 39 lande toe om hulle te besoek sonder visums fotokrediet: Canva

Lees ook: Petrolprys daal moontlik terwyl diesel in Augustus styg

THAILAND. – Thailand laat nou mense van 39 lande toe om hulle sonder visums te besoek, om hulle toerisme-industrie ’n hupstoot te gee.

Besoekers kan nou vir omtrent 60 dae op ‘n keer die land besoek. ’n Nuwe vyf-jaar visum is beskikbaar vir werkers wat van ander lande af werk om 180 dae elke jaar in die land te spandeer.

Studente wat ’n graad of hoër in Thailand kry, kan vir nog ’n jaar ná hulle studies aanbly om ’n werk te soek of te reis. Suid-Afrika is een van die lande wie se burgers nou Thailand sonder ’n visum kan besoek.

Bronne: BBC, Business Standard, Bloomberg

Lees ook: Petrolprys daal moontlik terwyl diesel in Augustus styg

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief