Lees ook: Powerball-boerpot van R59 m. gewen
Die wenner van die R58 m. in die Powerball-boerpot het nog nie sy of haar prys opgeëis nie. Ithuba het gesê die wenkaartjie is op die Standard Bank-toep gekoop.
Die persoon het R7.50 gebruik vir ’n quick pick.
Alle kaartjies is geldig vir 365 dae van die datum van die trekking af.
CONGRATULATIONS to the lucky #PowerBall jackpot MULTI-MILLIONAIRE WINNER who BAGGED OVER R59 MILLION from the 12/07/24 draw!!! Will you be the next MULTI-MILLIONAIRE??? Play #PowerBall & #PowerBallPLUS for R12 MILLION in total estimated jackpots this Tuesday and find out! pic.twitter.com/HtZHoX7wKp
— #PhandaPushaPlay (@sa_lottery) July 15, 2024
Bronne: The Citizen, IOL, X
Lees ook: Powerball-boerpot van R59 m. gewen





