Lees ook: Capitec van lyn af
Capitec kon weer hulle OTM’e en banktoep sover kry om te werk na die bank van lyn af gegaan het. Die bank het gesê dit werk nog om hulle ander dienste, insluitend aanlyn bankdienste, te herstel.
Verskeie banke, lughawens, mediamaatskappye, telekommunikasiemaatskappye, supermarkte en finansiële instansies is wêreldwyd van lyn af na ‘n probleem by Crowdstrike.
Die probleem is deur ‘n foutiewe opdatering in die sagteware van Crowdstrike veroorsaak.
Bronne: TechCentral, My Broadband, Moneyweb
Lees ook: Capitec van lyn af





