Bekende Star Wars-akteur James Earl Jones oorlede

Lees ook :

Bekende Star Wars akteur, James Earl Jones oorlede
Bekende Star Wars akteur, James Earl Jones oorlede fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Nog ’n geval van a-pokke in SA aangemeld

VSA. – Die bekende akteur James Earl Jones is gister in die ouderdom van 93 oorlede, omring deur sy familie. Die oorsaak van sy dood is nog onbekend.

Jones was die stem van Darth Vader in die Star Wars-films en Mufasa in The Lion King.

Bronne: DW – South Africa, The Citizen, CNN

Lees ook: Nog ’n geval van a-pokke in SA aangemeld

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief