Polisie op soek na verdagtes wat OTM’e in Levubu opblaas

Lees ook :

Polisie op soek na OTM bommers in Levubu
Polisie op soek na OTM bommers in Levubu fotokrediet: Canva

Lees ook: Cosatu beplan staking vir volgende week

LEVUBU. – Die polisie is op soek na ’n groep onbekende verdagtes wat twee OTM’e by een van die winkels in Levubu opgeblaas het.

Sekuriteitspersoneel het gisteroggend die ontploffing gehoor en geweerskote gehoor. Hulle het die polisie gebel, maar met die polisie se aankoms was die verdagtes reeds weg.

Dit is onbekend of enige geld gesteel is. Die polisie ondersoek ’n saak van saakbeskadiging.

Bronne: SAPD

Lees ook: Cosatu beplan staking vir volgende week

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief