Lees ook: Lusikisiki-verdagte sal waarskynlik aansoek doen om borg
PORT SHEPSTONE. – Vier verdagtes is in hegtenis geneem vir die Lusikisiki-skietery.
Die polisie het inligting ontvang dat drie van die verdagtes in ‘n gehuurde blyplek in Port Shepstone skuil. Drie verdagtes, 22, 24 en 31 jaar oud, is in hegtenis geneem.
Die polisie is op pad na Kokstad in hulle soektog na die vuurwapen wat glo in die skietery gebruik is.
Bronne: SAPD
Lees ook: Lusikisiki-verdagte sal waarskynlik aansoek doen om borg




