Lees ook: Israel teiken banke in Libanon
Die Israeliese weermag het beweer dit het drie Hezbollah-leiers en sowat 70 soldate in Libanon in 48 uur doodgemaak.
Volgens die Israeliese weermag het dit verlede maand al die nuwe Hezbollah-leier, Hashem Safieddine, in ’n lugaanval gedood. Volgens hulle is Safieddine al verlede maand dood in ’n lugaanval, maar dit kon nou eers bevestig word.
Hezbollah het nie die dood van hulle leiers bevestig nie.
Bronne: Reuters, The Straits Times, US News
Lees ook: Israel teiken banke in Libanon





