Hezbollah-vuurpyl tref parkeerarea by Israel se hooflughawe

Lees ook :

Hezbollah-vuurpyl tref gebied by Israel se hooflughawe
Hezbollah-vuurpyl tref gebied by Israel se hooflughawe fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Betogings in Israel na Netanyahu verdedigingsminister afdank

ISRAEL. – ’n Vuurpyl van Hezbollah het Woensdag ’n oop gebied by die Ben Gurion-lughawe, Israel se vernaamste internasionale lughawe, getref.

Die vuurpyl het ’n parkeerarea by die lughawe getref. Hezbollah het gesê hulle het gemik vir ’n militêre basis naby die lughawe. Verskeie lugrederye het Woensdag hulle vlugte na Israel ná die aanval gekanselleer.

’n Tiener (18) is Woensdag deur ’n Hezbollah-vuurpyl gedood terwyl hy in ’n veld van die kibboets Kfar Masaryk gewerk het.

Bronne: The Telegraph, Daily Mail, The Times of Israel

Lees ook: Betogings in Israel na Netanyahu verdedigingsminister afdank

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief