Donderstorms vir vandag voorspel

Lees ook :

Donderstorms vir vandag voorspel
Donderstorms vir vandag voorspel fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Buitelander ontvoer tydens roof

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nog donderstorms vir vandag voorspel. ‘n Geel vlak 4-waarskuwing vir erge donderstorms is uitgereik vir dele van Gauteng, Vrystaat, Noord-Kaap en KwaZulu-Natal.

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is vir Mpumalanga uitgereik.

Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewings dop te hou vir veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: Buitelander ontvoer tydens roof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief