Donderstorms voorspel vir KZN

Lees ook :

Donderstorms voorspel vir KZN
Donderstorms voorspel vir KZN fotokrediet: Saws

Lees ook: SA verklaar nasionale ramp na onlangse oorstromings en storms

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor die moontlikheid van erge donderstorms vir KwaZulu-Natal vandag.

’n Geel vlak 2-weerwaarskuwing is vir vandag vir KZN uitgereik.

Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewings dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: Donderstorms vir KZN voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief