Sterfgevalle na sikloon Fengal Indië tref

Lees ook :

Verskeie mense oorlede na sikloon Fengal Indië tref
Verskeie mense oorlede na sikloon Fengal Indië tref fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Kraaie sal waarskynlik tot Vrydag gaap

INDIЁ. – Sowat 12 mense is oorlede na sikloon Fengal Indië getref het. Die sikloon het Saterdag in Tamil Nadu begin waar dit die meeste reën in 30 jaar gebring het.

Skole is gesluit en waarskuwings vir oorstromings is uitgereik.

Vermiste mense word steeds gesoek en rooi waarskuwings is dwarsoor Indië vir erge reën uitgereik.

Bronne: DW – South Africa, NDTV, X

Lees ook: Kraaie sal waarskynlik tot Vrydag gaap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief