Lees ook: Tupperware bankrot, besigheid word moontlik verkoop
Tupperware Suid-Afrika het in ‘n verklaring bevestig dit sluit die einde van die maand in Suid-Afrika. Vanaf 31 Desember 2024 sal Tupperware nie meer in Suid-Afrika verkoop word nie en vanaf 1 Januarie 2025 sal werknemers wat nie uit vrye wil bedank het nie, afgedank word.
Tupperware het gesê ‘n gebrek aan toerusting vir die vervaardiging van produkte is een van die redes waarom die maatskappy sluit.
Die Tupperware-maatskappy het in September bankrotskap verklaar.
Bronne: Tupperware Facebook
Lees ook: Tupperware bankrot, besigheid word moontlik verkoop





