Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms in KZN uitgereik
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat die huidige hittegolf nou tot Saterdag gaan voortduur.
Waarskuwings vir donderstorms vir die Oos-Kaap en KZN vir vandag is uitgereik. Reën is ook vir ’n groot deel van die land voorspel.
Mense word gewaarsku om die weer vir veranderinge in hulle omgewing dop te hou.
Bronne: Saws
Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms in KZN uitgereik





