Johannesburg-stadsbestuurder Floyd Brink beveel om pos binne 10 dae te verlaat

Lees ook :

Johannesburg-stadsbestuurder Floyd Brink beveel om pos binne 10 dae te verlaat
Johannesburg-stadsbestuurder Floyd Brink beveel om pos binne 10 dae te verlaat fotokrediet: Canva

Lees ook: Voormalige Springbok-afrigter, John Williams, oorlede

JOHANNESBURG. – Floyd Brink, die stadsbestuurder van Johannesburg, is gister deur die hooggeregshof beveel om binne 10 dae sy pos te verlaat.

Dit volg na die DA ‘n saak teen Brink se aanstelling geloods het. Die party het gesê sy aanstelling was onwettig omdat sy pos nie weer geadverteer is na hy die eerste keer verwyder is nie.

Brink het 10 dae vanaf vandag om sy pos te verlaat. Die DA het geëis hy moet dadelik bedank.

Dada Morero, die burgemeester van Johannesburg het gesê hy gaan nie aksie teen Brink neem tot hy nie die hof se besluit bestudeer het nie.

Bronne: eNCA, The Citizen, EWN, IOL

Lees ook: Voormalige Springbok-afrigter, John Williams, oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief