Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms in KZN uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 2 waarskuwing vir donderstorms in KZN uitgereik
Geel vlak 2 waarskuwing vir donderstorms in KZN uitgereik fotokrediet: Saws

Lees ook: Kraaie sal waarskynlik tot Vrydag gaap

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir KwaZulu-Natal vir vandag uitgereik.

Verskeie dele van die land beleef tans ‘n hittegolf. Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewings dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: Kraaie sal waarskynlik tot Vrydag gaap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief