Lees ook: Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku nog ’n hittegolf is vir verskeie dele van die land op pad. Dit word vir Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Noord-Wes, Vrystaat en KwaZulu-Natal voorspel.
Hierdie hittegolf sal na verwagting tot Vrydag aanhou. Temperature sal moontlik Saterdag begin daal.
Bronne: Jacaranda FM, The Citizen
Lees ook: Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur