Reën voorspel vir vandag met waarskuwing vir Oos-Kaap uitgereik

Lees ook :

Reën voorspel vir vandag met waarskuwing uitgereik vir Oos-Kaap fotokrediet: Canva

Lees ook: Toeris dood na haaiaanval in Egipte

Reën is deur die Suid-Afrikaanse weerdiens vir die grootste deel van die land vir vandag voorspel. Die Noord-Kaap, Wes-Kaap en dele van die Oos-Kaap kan warm temperature te wagte wees.

’n Geel vlak 1-waarskuwing vir die Oos-Kaap vir erge wind, deinings en donderstorms met moontlike oorstromings in informele nedersettings is uitgereik.

Mense word herinner om die weer in hulle omgewing vir enige veranderinge dop te hou.

Bronne: Saws

Lees ook: Toeris dood na haaiaanval in Egipte

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief