Reën voorspel vir vandag

Lees ook :

Reën voorspel vir vandag fotokrediet: Canva

Lees ook: Speler van Oos-Kaap wen R40 000 000 Lotto-boerpot

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel oor die grootste dele van die land vir vandag. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën is uitgereik vir Potchefstroom, Lichtenburg, Ventersdorp, Koster, Zeerust, Pilanesberg, Rustenburg en Hartbeespoort.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is uitgereik vir Mbazwana, uPhongolo, Utrecht, Ladismith, eNdumeni, Escourt en Royal National Park.

Die weerdiens waarsku mense om die weer dop te hou in hulle omgewing vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: Speler van Oos-Kaap wen R40 000 000 Lotto-boerpot

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief