Reën oral voorspel vir vandag, waarskuwings uitgereik

Lees ook :

Reën voorspel vir vandag, waarskuwings uitgereik fotokrediet: Saws

Lees ook: 32 Pick n Pay-winkels sluit in SA

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir al nege provinsies vandag.

Verskeie weerwaarskuwings is vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 4-waarskuwing is geldig vir erge donderstorms in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en ’n deel van die Vrystaat.

KwaZulu-Natal is met ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms gewaarsku.

’n Geel vlak 1-waarskuwing is vir die Wes-Kaap vir erge deinings en wind uitgereik.

Bronne: Saws

Lees ook: 32 Pick n Pay-winkels sluit in SA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief