Trump onttrek VSA van VN-menseregteraad en -agentskap vir Palestynse vlugtelinge

Lees ook :

Trump onttrek VSA van VN-menseregteraad en -agentskap vir Palestynse vlugtelinge fotokrediet: Canva

Lees ook: Trump stel tariewe in teen Kanada, China en Mexico – besluit gekritiseer

VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die VSA onttrek van die Verenigde Nasies se menseregteraad en die VN-agentskap vir Palestynse vlugtelinge.

Hy het ook beveel dat Amerika se befondsing vir die VN en die land se betrokkenheid by die VN se organisasie vir opvoeding, wetenskap en kultuur hersien moet word .

Die Wit Huis se personeelsekretaris, Will Scharf, het beweer die VN-agentskappe is “anti-Amerikaans”.  Trump het gesê die VN het “baie potensiaal” maar dat dit “nie goed bestuur word nie”.

Bronne: DW – South Africa, The Hill, US News

Lees ook: Trump stel tariewe in teen Kanada, China en Mexico – besluit gekritiseer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief