Die SANW sê in ‘n verklaring nadat daar ‘n vertraging was om die oorskot van die 14 gesneuwelde soldate na hulle families in Suid-Afrika te bring, word hulle nou deur die VN gerepatrieer. SANW-weermaglede is in aanvalle in Goma gedood en beseer.
Die gestorwe weermaglede se oorskot sal teen vanmiddag in Entebbe aankom en sal dan na Suid-Afrika, Malawi en Tanzanië gevlieg word.






