Gelukkige persoon wen Powerball-boerpot van R19 m.

Lees ook :

Gelukkige persoon wen Powerball-boerpot van R19 m. fotokrediet: Canva

Een gelukkige speler het Vrydag (7 Februarie) R19 927 387 met die Powerball-boerpot gewen.

Lees ook: Powerball uitslae vir 7 Februarie 2025

Die persoon het deelgeneem aan die Powerball met die Capitec-banktoep. Spelers word aangemoedig om te kyk of hulle gewen het.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Powerball uitslae vir 7 Februarie 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief