Ongewapende metropolisie-rekruut laat verdagtes op hulle neuse kyk

Lees ook :

Foto: eThekwini-munisipaliteit

KWAZULU-NATAL. – ‘n Nuwe rekruut van die metropolisie het Woensdag ongewapen beweerde gevaarlike kriminele op sy eie ontwapen en gearresteer.

eThekwini-munisipaliteit sê terwyl daar in Boscombe Place gepatrolleer is, het metropolisielede vier verdagte mans in ‘n motorvoertuig opgemerk. Hulle is voorgekeer en deursoek, waartydens ‘n replika vuurwapen met rondtes by hulle gevind is.

Die verdagtes is na Durban-Sentraal-polisiestasie geneem en met verdere ondersoek is bevind hulle het uitstaande sake van beweerde moord en poging tot moord teen hulle.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief