Meer as 1 000 gevalle van onbekende siekte in Kongo aangemeld

Lees ook :

Sowat 1000 gevalle van onbekende siekte aangemeld in Kongo fotokrediet: Canva

KONGO. – Sowat 1 100 gevalle van ‘n onbekende siekte is in die Republiek die Kongo aangemeld. Minstens 60 mense is reeds aan die geheimsinnige siekte dood.

Lees ook: Sowat 50 mense sterf skielik in Kongo aan onbekende siekte

Die siekte is laat Januarie aangemeld na drie kinders ’n dooie vlermuis geëet het en binne 48 uur gesterf het.

Volgens die WGO kom die siekte nou al in vyf dorpies voor. Baie van die pasiënte het simptome van malaria gehad en het gesterf binne ure na die simptome begin het.

Bronne: The Independent, CBS News, CNN

Lees ook: Sowat 50 mense sterf skielik in Kongo aan onbekende siekte

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief