VATIKAAN. – Volgens die Vatikaan is pous Franciskus besig om te stabiliseer en nie meer aan ‘n ventilator gekoppel nie.
Lees ook: Pous Franciskus ervaar terugslag in hospitaal
Die pous is al die afgelope 16 dae in die hospitaal na ‘n infeksie in sy longe in dubbele longontsteking omgesit het.
Hy het Vrydagaand ‘n bronchospasma ervaar en moes weer suurstof ontvang, maar hy het nou genoesaam verbeter om van die ventilator afgehaal te word.
Bronne: Tuko, Mail & Guardian, The Sun





