Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, KZN, Limpopo en Mpumalanga voorspel.
Lees ook: Man in Kimberley in hegtenis geneem vir oortreding van vuurwapenwet
’n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge donderstorms vir dele van KZN met swaar reën en moontlike oorstromings is uitgereik. Dele van Mpumalanga en Gauteng is met ‘n geel vlak 1-kennisgewing teen swaar reën en moontlike oorstromings gewaarsku.
Motoriste word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge en om laagliggende brûe te vermy.
Bronne: SAWD
Lees ook: Man in Kimberley in hegtenis geneem vir oortreding van vuurwapenwet





